4th April 2014

Die Badenhorst gesin het 'n week op Ganora gekuier en in die tyd Lulu en Olie bederf tot in die afgrond! 

Dit was swaar om totsiens te sê.  Olie en Lulu het 'n week lank nog gaan kyk of hulle dalk nie terug is in hulle kamer nie.

Casper en Cilliers met Olie

Olie word gegroet

Cilliers op sy fiets

Cilliers op sy fiets op die plaas.

Totsiens

Altyd swaar om totsiens te sê vir ons!

back